ADAM is die driestuks wat uit Reynardt Hugo, Hugo Ludik en Joe Forster bestaan. Dié mansgroep het onlangs 'n musiekvideo vir hul splinternuwe treffer, "Kasteel", verfilm.

Wat dink jy van dié nuwe video?