Die tiener pop-sensasie Justin Bieber is die naaswenner.

Sy was ook een van die eerste internasionale sterre om via haar blog met haar aanhangers te gesels.

Wat sê die Kardashian-telbord?

  • 24 miljoen bladsigte per maand op haar webtuiste
  • en 1,5 miljoen unieke gebruikers per maand
  • 4 miljoen Twitter-aanhangers (Net-net agter Obama en 'n tikkie meer as Oprah Winfrey.)