9 fotograwe van Pretoria en Johannesburg het besluit om ná die sukses van die SNAP-foto-uitstalling verlede jaar weer so te maak met SNAP II.

Halden Krog, Alet Pretorius, Lisa Skinner, Herman Verwey, Brenda Veldtman, Cornel van Heerden, Theana Calitz, Waldo Swiegers en Gerhard Uys is vanjaar se fotograwe, wat almal binne die breër spektrum van fotojoernalistiek werk.

Die uitstalling open die 9de Julie.

Waar? Platform on 18th, 18de Straat 232, Rietondale, Pretoria
Wanneer? 9 tot 24 Julie
Tyd? Dinsdae tot Vrydae (10h00 tot 16h00) en Saterdae (10h00 tot 14h00)
Kontak? Harvey 0847644258 of Alet Pretorius 0835156485

Bekroonde SARIE-fotograaf Phyllis Green se uitstalling Drawing with light is tans in Houtbaai, Kaapstad, te sien

Nina Swart se mooiste portretfoto's

Aktrise Nina Swart is ook 'n kranige fotograaf. Kyk haar mooiste portretfoto's hier.