Die koms van 'n nuweling verskaf groot vreugde, geen wonder 'n babatee is 'n vrolike geleenthede. In Hollywood is bekendes lief daarvoor om uit te haal en te wys wanneer dit by 'n partytjie kom. En toe Khloe Kardashian die afgelope naweek haar babatee vier was dit geen uitsondering nie. 

Khloe verwag haar eersteling, 'n dogtertjie. Haar ouer suster, Kim, en jonger suster, Kylie, het ook albei dogtertjies verwelkom. Die tema van die babatee? Pienk.

'n Waterval van pienk blomme het die vertrek dramaties ingekleur. Khloe was geklee in 'n pienk satynrokkie en lang ligpienk jas. Haar susters en ma, Kris Jenner, het ook dié geleentheid bygewoon.

?? Magical moments with the most magical women! I’ll forever be in love with YOU! ??

A post shared by Khloé (@khloekardashian) on

A post shared by Khloé (@khloekardashian) on

??

A post shared by Khloé (@khloekardashian) on

In die splinternuwe SARIE Okkasie is daar slim wenke, idees en geskenke vir 'n babatee. Nou te koop!

Kim se babatee in November het ook 'n pienk-tema gehad. Die vertrek was met kersiebloeisels gevul.

My little cherry blossom baby

A post shared by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on

So thankful!

A post shared by Kim Kardashian West (@kimkardashian) on

?? Cherry Blossoms and Tea for baby number three ?? #KKW

A post shared by Khloé (@khloekardashian) on