Van kort tot donker tot blou ... Dié drie bekendes het onlangs hul haarstyle heeltemal verander.

Die sangeres Katy Perry, wat al haar hare byna elke kleur van die reënboog gekleur het, het nou ’n drastiese verandering gemaak. Sy het haar hare kort afgeknip.

Sy het dié foto op Instagram gedeel:

Screen Shot 2015-04-09 at 8.46.04 AM FOTO: Instagram @katyperry

Die blonde Hilary Duff het haar speelse kant gewys toe sy haar hare potblou gekleur het.

Screen Shot 2015-04-09 at 8.45.05 AM FOTO: @hilaryduff

Terwyl die smeulende model Cara Delevingne haar blonde hare donker gekleur het vir ’n fotosessie vir Chanel.

Screen Shot 2015-04-09 at 8.43.57 AM FOTO: caradelevingne

Lees ook: