Pienkvoete vir dosyne. Talle bekendes is swanger en by die dag word hul bababoepe groter. Gister het die hertogin van Cambridge, Kate Middleton, 'n besoek by die skoolkinders van Reach Academy in Londen afgelê. 

'n Duidelike boepie was sigbaar onder haar rok. Sy't dieselfde rok in 2015 gedra, toe sy met prinses Charlotte swanger was. 

A post shared by @dianaandthecambridges on

Hier's nog bekendes wat swanger is:

Miranda Kerr

In solidarity we stand ??????#timesup

A post shared by Miranda (@mirandakerr) on

Minki van der Westhuizen

Candice Swanepoel

Behati Prinsloo

Jo-Ann Strauss