Kan jy dié bekendes op hul kinderfoto's herken?

Afrikaanse komediant en sanger ...

Wikus van der Merwe by sy broer, Bouwer, en suster Anél FOTO: Twitter Tolla van der Merwe se oudste seun, Wicus (regs), by sy broer, Bouwer, en suster Anél
FOTO: Twitter

"Voor ons laaste sussie gebore is..." het die komediant en sanger Wicus van der Merwe op Twitter geskryf toe hy dié foto van homself, broer Bouwer en sy suster Anél gedeel het. Dié drie het ook nog ’n jonger suster, Cara.

Amerikaanse sanger ...

Josh Groban het ons ook hierdie week ’n kykie in sy verlede gegee met dié foto van hom tydens sy matriekafskeid.

Wat is #tbt?

Op sosiale media staan Donderdae bekend as #tbt wat staan vir Throwback Thursday, waarop mense aangemoedig word om ou foto's van hulself met hul volgers te deel.

Kyk deur dié gallery om nóg bekendes se #tbt-foto's te sien.

VAN WATTER BEKENDE SE FOTO HOU JY DIE MEESTE? Lewer kommentaar hier onder of op SARIE se Facebook- of Twitter-blad.