Plaaslike bekendes het foto's van hul kinders op sosiale media gedeel wat wys hulle is gereed vir die winter. Kyk net hoe stylvol en snoesig!

Bobby van Jaarsveld se kinders, Sion en Leben, is lekker warm in hul sweetpakke en Crocs.

FOTO: Instagram @bobbyvanjaarsveld FOTO: Instagram @bobbyvanjaarsveld

Jenna Pietersen en Jack Parrow se dogtertjie, Ruby, se mus hou beslis die koue uit.

FOTO: Instagram@jennapietersen FOTO: Instagram@jennapietersen

 Minki van der Westhuizen se Elise en Katrien is baie stylvol aangetrek vir die koue.

FOTO: Instagram@minkivanderwesthuizen FOTO: Instagram@minkivanderwesthuizen

Lee-Ann Liebenberg se kinders, Gia en Gabriella is die toonbeeld van snoesig.

Arno Jordaan se seun, Milan, lyk te kostelik! Hy is omtrent gepantser teen die koue ...

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

Janez Vermeiren se jongste seun, Vincent, is baie modieus met sy oorbroek.

FOTO: Instagram @janez_vermeiren FOTO: Instagram @janez_vermeiren

Hou jou kroos ook lekker warm met dié kopies