Verhoognaam

Regte naam

Die legendariese Min Shaw Wilhelmina Jacoba Viviers
Koos Kombuis / André Letoit (skrywersnaam)
André le Roux du Toit
 Jack Parow
 Zander Tyler
 Adam Tas
 Francois van der Merwe
Francois van Coke
 Francois Badenhorst
 Bobby van Jaarsveld (regs)
Pieter van Jaarsveld
 Bok van Blerk
Louis Andreas Pepler        
Elvis Blue
 Jan Hoogendyk
Snotkop Francois Henning
Dozi Henk Opperman
 Ray Dylan
Jacobus Frederik Jersich
 Nianell (regs)
Sonia Nel
 Thys die Bosveldklong
Thys Streicher
 Johannes Kerkorrel
Ralph John Rabie

En internasionale bekendes ...

Die sangeres Fergie van die groep Black Eyed Peas, wat nou swanger is met haar en haar man, Josh Duhamel, se eersteling, is gebore as Stacy Ann Ferguson. Maar sy is nou in die proses om haar naam wettig na Fergie Duhamel te verander. Om amptelik Fergie Duhamel te word, moet sy volgens wet 'n aankondiging in 'n plaaslike koerant vir vier agtereenvolgende weke plaas. Die skrywer van die gewilde Harry Potter-reeks, J.K. Rowling, het onlangs 'n riller onder 'n skuilnaam geskryf. Sý het The Cuckoo’s Calling geskryf en nie Robert Galbraith nie.
    Mila Kunis Milena Markovna Kunis
Brad Pitt (links)
William Bradley Pitt
Tom Cruise Thomas Cruise Mapother
Vin Diesel Mark Sinclair Vincent
Michael Caine Maurice Joseph Micklewhite
Martin Sheen Ramon Antonio Gerard Estevez
Charlie Sheen Carlos Irwin Estevez
  Helen Mirren Ilyena Lydia Vadilievna Mironov
 Jodie Foster
 Alicia Christian Foster
Marilyn Monroe Norma Jeane Baker
Jamie Foxx Eric Bishop
Whoopi Goldberg Caryn Elaine Johnson
Elle Macpherson (links)
Eleanor Nancy Gow

Addisionele bronne: IMdb, The Telgraph en US Magzine