Om 'n troeteldier te hê bly 'n groot bederf! Jy word toegegooi met onvoorwaardelike liefde en lojaliteit. In Hollywood is bekendes netso versot oor hul troeteldiere.

Die volgende diere is net te skattig:

Kate Hudson en haar hond, Wally

Puppy ?? work every time ?? #WallyHudson ??

A post shared by Kate Hudson (@katehudson) on

Jessica Chastain en haar hond, Chaplain

Traveling through Europe with my Mama @mollysgamemovie press tour ♠♥♣♦

A post shared by Jessica Chastain (@jessicachastain) on

Miranda Kerr en haar honde, Teddy en Edwin

Thanks for having us @morningshowon7 ??

A post shared by Miranda (@mirandakerr) on

Amanda Seyfried en haar hond, Finn

A post shared by Amanda Seyfried (@mingey) on

Julianne Hough en haar hond, Lexi

A post shared by Julianne Hough (@juleshough) on

Dis net so belangrik om oor die feesseisoen na jou troeteldier te kyk. Hier's 'n paar wenke, soos om vir Wagter koel te hou. Klik hier.