Met Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan, Juanita du Plessis, Robbie Wessels, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Jay, Karlien van Jaarsveld, Riana Nel, Lianie May, Jannie Moolman, Arno Jordaan, Corlea Botha en Jak de Priester.

SARIE is 'n media-vennoot, en hierdie is beslis 'n konsert om nie mis te loop nie!

EKSTRA VERTONING
Daar is nou 'n ekstra vertoning op 13 Oktober 12h00. Bespreek nou!

Kry jou kaartjies nou by bookings.pnptickets.co.za

Mantelli's

Robertsons - The Spice People

Montagu