Die Amerikaanse pop-ikoon en Grammy-wenner Beyoncé en haar kletsrymer-man, Jay-Z, was die afgelope naweek in Suid-Afrika. Die twee het saam by die Global Citizen-fees opgetree wat die lewe en invloed van Madiba gevier het. 

Vir die geleentheid het Beyoncé skeppings deur Suid-Afrikaanse ontwerpers gedra. 

Hier's die trots SA uitrustings:

Quitera & George

FOTO Instagram/ Quiteria & George

Mmuso Maxwell

FOTO Instagram/ Mmuso Maxwell