Die kykNET-sepie Binnelanders se dokter Quinton Meyer lyk nes James Bond op dié foto's wat fotograaf Lourika Reinders van hom geneem het!

Ramey Short, wat die rol van Quinton in die sepie speel, lyk alte aantreklik in sy swart pak op dié foto's. Hy en Lourika het reeds ’n paar van hul gunsteling-foto's ná die fotosessie op Instagram gedeel.

"Awesome ou en hy maak ’n wonderlike foto, of hoe?" het Lourika op Instagram geskryf.

Só lyk die foto's van Ramey se James Bond-fotosessie:

Nóg Binnelanders-nuus op SARIE.com