Die sanger Bobby van Jaarsveld en sy vrou, Annatjie, het op Facebook aangekondig dat hulle binnekort baba nommer 3 gaan verwelkom!  Dit beteken Sion en Leben gaan nou ouboeties wees! Bobby het gesê Annatjie is al 2 maande swanger, dus gaan hulle die nuwe toevoeging tot hul gesin vroeg volgende jaar ontmoet.

Wil graag die goeie nuus deel ... Ons het uitgevind ons gaan weer ouers word!!!!!! Anna is al 2 maande! ?#?GodisGood
 ITEM Facebook ?Baie geluk, Bobby en Annatjie! 

Bobby en Annatjie by die bekendstelling van As jy sing Bobby en Annatjie by die bekendstelling van As jy sing