Hy het alles: Die stem, die glimlag, die spiere, die fans. Vir derduisende aanghanger is dit Bobby van Jaarsveld, die hartebreker. Tog is oomblikke van stilte en alleenwees vir dié introvert ewe kosbaar.

Bobby is op die Desember-voorblad van SARIE dié jaar en binne kan jy uitsien na 'n sexy fotosessie met dié sanger. Dié uitgawe is reeds digitaal beskikbaar:

LAAI DIT HIER AF

DES

KRY GRATIS GESKENKPAPIER SAAM MET DIE UITGAWE

Kry 2 velle gratis - 4 ontwerpe om uit te kies

blou geel groen rooi

Bobby se lirieke in aksie!

Ons nuwe videoreeks, Sing sing soen met Bennie & Bouwer, het almal dié week laat lag. Bouwer gebruik Bobby se lirieke om meisies op te chat. Kyk wat gebeur....

[embed]https://www.youtube.com/watch?v=tYIAUzi8rJE[/embed]