Die Afrikaanse sanger Robbie Wessels het vir Bobby van Jaarsveld op Jacaranda FM uitgedaag om sy gewilde liedjie "Leeuloop" as ’n Spanjaard te sing. 

Bobby is 'n bok vir sports en het dié uitdaging met oorgawe aangepak!

Kyk die video hier

Bobby van Jaarsveld answered Robbie Wessels call to do "Die Leeuloop" with a Spanish twist. #MBDCelebChainChallenge Posted by Martin Bester Drive on Monday, July 6, 2015