Bobby van Jaarsveld het vandag sy nuwe musiekvideo, "Een vir een", vrygestel. En sy vrou, Annatjie speel ook in dié video!

Kyk na die video HIER:

Bobby en Annatjie by die bekendstelling van As jy sing Bobby en Annatjie by die bekendstelling van As jy sing

Lees nou