Fliekgangers het heerlik gelag vir Klein Karoo se lawwe Brian. In die regte lewe is Bouwer Bosch, hoofsanger van Straatligkinders en lid van Dans Dans Lisa, nie net ’n grapjas nie, maar ook ’n geesdriftige skiër.

Christi en Nico Panagio se Griekse vakansie

Slaan stres vir 'n ses

Toe hy in 2004 in Amerika was, het hy in San Francisco gaan sneeuskaats ry. Hy vertel so omring deur sneeu, en om oor die spierwit hange te skiet, was vir hom die lekkerste ervaring nog. Sy droomvakansie is ’n week by die Tiffindell- ski-oord in die Suidelike Drakensberg in die Oos-Kaap.

Om eerlik te wees, hy kry juis sy geldsake in orde om dié reis aan te pak!

Eksklusief! Willem Botha wys sy Thailand-vakansiefoto's

Uitbranding, keer dit betyds

Hollywood-celebs se vakansiefoto's:

FOTO LINKS: Jessica Alba in Giffoni, Italië

FOTO REGS: Jessica Alba (heel regs) en Nicole Richie (vierde van regs) in St. Bart's, 'n Franse eiland.

Die Wincklers se ski-vakansie foto's

FOTO LINKS: Beyoncé span bieitjie uit in Hawaii

FOTO REGS: Die model Rita Ora in Doebai

Uitgebrand? Kry weer lewe

FOTO LINKS: Rihanna kyk na die sonsondergang in Saint-Tropez, Frankryk

FOTO REGS: David Hasselhoff saam met aanhangers in Mar Del Plata, Argentinië

Amalia Uys (San-Mari in die Laan) wys haar oorsese vakansie-foto's

FOTO LINKS: Josh Duhamel, Fergie se man, vang vis in Sun Valley in die Idaho-staat

FOTO REGS: Eva Longoria in Cannes