Die sangeres Britney Spears het haar lang blonde hare verruil vir ’n lang bob. Sy het ’n foto van haar nuwe haarstyl op Instagram gedeel.

It’s a little black romper kind of day

A photo posted by Britney Spears (@britneyspears) on

Britney is volgens Hello! met vakansie saam met haar twee seuns, Sean and Jayden, en haar kêrel, Charlie Ebersol.

Bron: Hello!

 Lees nou