'Wat as' bestaan nie vir haar nie en oor niks is sy spyt nie. Vir SARIE se Junie-voorbladgesig Brümilda van Rensburg is dit nou oestyd met drome en uitdagings, en ’n nuwe karakter in Binnelanders - dalk haar moeilikste sepierol nog.

’n Fyn blondekop vrou in ’n ontwerpersrok en ’n Polo-handsak stap in by die luukse Stark Studios in Randburg, waar die kykNET-sepie Binnelanders verfilm word. Sy gaan sit op die spierwit rusbank, skuif die Marc Jacobs-sonbril tot bo op haar kop. Flits ’n Hollywood-ster-glimlag.

Bru¨milda. Enig in haar soort ...

Brümhilda van Rensburg Junie 2014 Jun

Lees die volledige onderhoud met Bru¨milda in die Junie-uitgawe van SARIE - Maandag, 12 Mei, op die rakke!

Sy gesels oor sepies, haar ma, motivering, voormalige verhoudings, botox en soveel meer in dié insiggewende onderhoud.

Agter die skerms by Brümilda se SARIE-fotosessie PLUS haar 5 gunstelinge

Besonderse foto's uit Brümilda se persoonlike foto-album

’n Rondte golf saam met PJ Powers ’n Rondte golf saam met PJ Powers

Brumilda en haar ma, Freda, by Skouspell Brumilda en haar ma, Freda, by Skouspel

Brumilda gee ook drama-klasse Brumilda gee ook dramaklasse

Brumilda tydens ’n fotosessie met ’n vintage kar Brumilda tydens ’n fotosessie met ’n vintage kar

Brumilda tydlyn By die bekendstelling van haar boek, Vyftig, vurig & fabulous

Elke aktrise moet rus ook! Brümilda, enig in haar soort!

Brumilda tydlyn sophia

Brums op n taxi as Helena in High Rollers Brümilda op 'n taxi as Helena in High Rollers