Candice Swanepoel rits die wêreld vol en het dié naweek ’n Kaapse draai gemaak om weer in ’n Woolworths-advertensie te verskyn.

Die wêreldbekende model is weer in die land vir Woolworths se RE Jeans-advertensieveldtog. Sy het verlede jaar in September vir die eerste keer aan dié veldtog gewerk (sien die foto's onderaan dié artikel).

Woolworths het dié foto van Candice op die Kaapstadse lughawe op hul Instagram-blad gedeel.

By Kaapstad lughawe - 16 Maart 2014 Candice kom in Suid-Afrika aan vir nóg 'n Woolworths-veldtog.
FOTO: Instagram @woolworths_sa

Waarom het dié SA model 2 wagte nodig om haar te beskerm?

Candice se vorige Woolworths-veldtog - lees meer hier!

SA model Candice bring feesgety vroeg vir talle kinders

Ons is mal oor Candice se hoed. Hoede is weer groot nuus dié jaar. Koop jou hoed in die SARIE-winkel. Kyk, klik, koop!