Maryke van Zyl, dogter van Carike Keuzenkamp en Olaus van Zyl is op 2 Februarie 2013 met haar man Greg Gallagher op Kleinplasie naby Bredasdorp getroud. Flare Photography was daar om die mooi oomblik vas te vang. Alle gaste is gevra om ligte kleure te dra vir die okkasie.

Maryke en Greg GallagherMaryke en haar pa, OlausMaryke en Greg GallagherMaryke op haar troudagMaryke en Greg Gallagher by Carike Keuzenkamp


Carike is vanjaar vir 2 Ghoema-toekennings benoem: Beste Vroulike Kunstenaar en Beste Kinder-album en/of -DVD.

KLIK hier om dubbelkaartjies na vanjaar se Ghoema-toekennings te wen!