Die Suid-Afrikaanse skrywer Carina Diedericks is verloof!

Die jeugboekskrywer en skrywer van die @Thomas-televisiereeks op kykNET is verloof aan Bertus van Niekerk, ’n gekwalifiseerde predikant en wynmaker.

Carina was voorheen getroud met die skrywer Daniel Hugo en Bertus is die wewenaar van kunstenaar Selma Albasini.

Selma het in SARIE se Januarie 2014-uitgawe oor haar lewe met Bertus vertel. Selma is in April vanjaar oorlede.

Lees ook