Beide swem-helde Chad le Clos en Cameron van der Burgh het silwer medaljes tydens die FINA Wêreld-kampioenskappe in Kazan, Rusland gewen.  Cameron het ná die finaal die volgende op Twitter gedeel:

Chad het op sy beurt dié sosiale media-platform gebruik om sy ondersteuners te bedank vir hul ondersteuning: Gelukwensings vir dié twee het op sosiale media ingestroom. Chad staan nog kans om ’n goue medalje los te swem in die 100-vlinderslag. Ons hou duim vas!