Vanaf 19 tot 23 Mei vanjaar het sowat 160 000 mense die Royal Hospital Chelsea besoek vir wat beskou word as die wêreld se bekendste blommeskou. Die Chelsea-blommeskou word elke jaar deur die Royal Horticultural Society aangebied en vier die begin van lente. Vanjaar se wentuin was Ulf Nordfell se ontwerp. Klik vir nog foto's van die blommeskou.

Tanja de Klerk van Oxford was ook daar, en sy't vir SARIE 'n paar foto's aangestuur. Kyk net hier!