Die tyd vlieg en ons begin uitsien na die avontuurfliek Stroomop wat op 9 Augustus begin draai! Die fliek gaan oor vyf vroue wat elkeen met haar eie uitdaging worstel en vir 'n bietjie "avontuur"-terapie gaan.
Donnalee Roberts, wat die rol van dr. Lana Marais in Stroomop vertolk, deel elke Woensdag 'n DIY-wenk van sterk, inspirerende vroue wat oor haar pad kom. Julle kan die webreeks op SARIE.com volg - hoe opwindend!
Ons skop af met die aktrise Cindy Swanepoel, wat bekend is vir haar rol in Binnelanders. Haar wenk? Klapperolie!
Kyk hier: