Broers Arnold en Ewald Coleske sal dié nuwe paartjie toesing. "Ons is baie opgewonde om vir al die gaste te sing," het Ewald Coleske gesê. "Ons het laas op my troue saamgesing."

Ewald is in November 2011 met TV-aanbieder Mandie Coetsee (Reise & Soetkyse op kykNET) getroud en hy en sy broer het vir haar by dié geleentheid True Companion van Marc Cohn gesing.

Coleske gaan een van hul grootste treffers, My Only, by die Hougaard-van Jaarsveld-troue (op 24 November vanjaar in die Paarl) sing. Hulle musiek is al in meer as 21 lande gespeel.

My Only
The answer to a life so lonely
And I just wanna know if you're only
My only

My only
You've said so many things but never told me
What you feel about me that makes me lonely
So lonely
So come on only
Tell me that you really love me only
And you'll always be my one and only
My only

When I think about the times we've been together
Will it only be a dream forever
Or will you tell me that you love me, too
'Cause I'll die without you