"Sewende Hemel" verskyn op Afrikaans is Groot Volume 5 saam met treffers van kunstenaars soos Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Riana Nel en Theuns Jordaan. Jy kan uitsien na treffers soos "Sal jy bly", "Bonnie en Clyde", "Timbuktu", "Kol op die maan" en vele meer.

Luister na 'n voorsmakie van "Sewende hemel":