Sy't op haar Facebook-blad geskryf: "Tyd vir 'n nuwe styl én kleur! So wat dink julle?"

Corlea Botha se nuwe haarstyl en -kleur

Sy't ook pas getwiet oor die rok wat sy by die naweek se SARIE KOS Extravaganza gaan dra:

"Het julle al ooit 'n rok ter waarde vn R70 000 gedra? Het Haar nounet gepas- dra dit die naweek bydi SARIE !