Die DA het sowat 7 581 stemme in die oorsese SA verkiesing gekry. Van die 9 857 stemme wat geplaas is, tel 673 in die ANC se guns en gaan sowat 918 aan COPE.

Het jy geweet?
Die ANC staan tans op 'n 65.54%-oorwinning op nasionale vlak. Die DA is in die tweede plek (16,17%) en COPE het 7,83% in hul guns.