Scott het dié inligting oor klein Mark op sy Twitterblad gedeel:

2 Maart

"Thank u 4 yr messages and prayers. Mark has tumour on his kidney which is going to give him - and us - a fight for next 6 months to a year."

5 Maart

"And so journey begins. Mark has nephroblastoma - malignant kidney tumour. 6 months min treatment. Thank u all for your prayers."

7 Maart

out of 1st op. Doing well. Chemo starts 2moro. Thx 4 yr prayers! Exhausting day - started radio station as well"

Scott het self al teen kanker geveg toe hy in 1987 gediagnoseer is. In 'n onlangse artikel het hy gepraat oor die moeilike tyd nadat hy sy werk by Jacaranda 94.2 en SuperSport onder druk moes bedank. Sy vrou het hom ook vir 'n ruk verlaat, maar hulle is sedertdien versoen. Sy eie internet-radiostasie, Ballz Visual Radio, het ook pas die lig gesien.