Voormalige X-Files-akteur David Duchovny (54) en sy vrou, Téa Leoni (48), gaan nou amptelik, ná 'n huwelik van 17 jaar, skei. Dié paartjie is al vir 'n paar maande nie meer saam nie. Só berig People.com

Hulle is in 2008 vir die eerste keer uit mekaar toe Duchovny vir 'n seksverslawing behandel is. Hulle is later in 2011 vir 'n tweede keer uit.

Volgens berigte sal albei ouers toesig oor die kinders, Kyd Miller (12) en Madelaine West (15) hê, maar sal hulle hoofsaaklik by hul ma bly.

Lees Imago-terapeut Grete Becker se verhoudingsblogs:

Is jou verhouding in 'n doodloopstraat?

Moet ek bly of moet ek skei? Duchovny se medester in X-Files, Gillian Anderson, het onlangs verjaar het só het hy haar geluk gewens: