Die Suid-Afrikaanse skoonheid Demi-Leigh Nel-Peters woon tans in New York. As Mej. Heelal 2017 het sy ’n luukse woonstel in die Groot Appel ek kan sy die wêreld sien. Tog maak sy nog tyd vir haar sportster-kêrel, Tim Tebow.

Die oulike paartjie kuier tans saam met haar twee stelle ouers, Bennie en Elzabé Peters en Annemarie en Johan Steenkamp, asook sy ouers, Bob en Pam Tebow, in New York.

Demi-Leigh het ’n kiekie van hulle op Instagram gedeel: