Sy antwoord: "Die stilte, die afsondering, die sterre, die landskap, die mense, die kos, grondpaaie, sonskyn en die afwesigheid van verkeerspolisie."

En joune?