Sy het voor ons oë grootgeword. En vir ons Februarie-uitgawe het klein Olivia Rose die derde keer op ons voorblad saam met haar aktrise-ma, Diaan Lawrenson verskyn. Daar's ’n stuk magic as dié twee saam afgeneem word. Miskien is dit die ongelooflike liefde wat Diaan vir Olivia uitstraal. In 2010 was dit vir Diaan moeilik om in woorde te beskryf hoe dit voel om dié klein mensie se ma te wees.

"Ek kan my nie meer ’n lewe sonder haar voorstel nie. Sy is my engelkind," het Diaan in SARIE se Oktober 2010-uitgawe gesê.

Op die voorblad vir Oktober 2010 met haar engelvlerkies vas aan die slaap op haar ma se skoot.

011010COVERPOSTERnew

FOTO Leana Clunies-Ross FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross FOTO Leana Clunies-Ross

Twee jaar later in Junie 2012 met ’n wonderlike krullebol.

SARIE JUNE 2012 COVER

FOTO Leana Clunies-Ross FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross FOTO Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-RossFOTO Leana Clunies-Ross

En in Februarie 2017, ’n volle ses jaar oud en ’n prinses so mooi soos haar ma!


FOTO Leana Clunies-Ross

Onthou om vanaand op 20:30 op VIA (DStv-kanaal 147) in te skakel. In die program "Wat is in 'n naam?" vind die akteurs-paartjie Diaan Lawrenson en Jody Abrahams meer oor hul herkoms en stambome uit.