Die effens aweregse joernalis Paula van der Lecq het in SA se harte ingekruip. Nou het Diaan Lawrenson besluit om vir eers 7de Laan te verlaat en vir Paula te groet.

Sy praat met eksklusief met SARIE oor dié besluit in ons Mei-uitgawe (te koop vanaf 11 April 2016).

MEI