Netwerk24 berig dat dié 10 Afrikaanse musiekvideo's al die meeste op YouTube gekyk is.

1. Jack Parow: "Cooler as Ekke" is meer as 3 127 277 keer gekyk.

https://www.youtube.com/watch?v=lRzFqW4Xh2k

2. Francois van Coke en Karen Zoid: "Toe vind ek jou" - meer as 1 046 235 keer.

https://www.youtube.com/watch?v=AXLM-vQqmGE

3. Bok van Blerk: "De La Rey" - meer as 840 929 keer.

https://www.youtube.com/watch?v=nlHqKJyo3GQ

4. Lianie May en Jay: "NaweekLyfie" - meer as 807 844 keer.

https://www.youtube.com/watch?v=vfoYG8lfU1c

5. Bobby van Jaarsveld: "My Alles" - meer as 717 569 keer.

https://www.youtube.com/watch?v=jlo6BYQdSLk

6. Karlien van Jaarsveld: "Beter as Liefde" - meer as 516 542 keer.

7. Die Heuwels Fantasties: "Ballade vir ’n Enkeling" - meer as 408 314 keer.

8. Kurt Darren: "Dans op die tafels" - meer as 405 152 keer.

9. Brendan Peyper: "Stop Wag Bly nog ’n bietjie" - meer as 377 082 keer.

10. Riana Nel: "Weier" - meer as 368 410.

Bron: Netwerk24

Lees ook

ZZZ

Lees HIER vir meer inligting