2013 was vol verrassings in die musiekbedryf. Die jong sangeres Miley Cyrus het almal aan die gons gehad oor haar kontroversiële optredes en musiekvideo's; twee groot name in die bedryf Katy Perry en John Mayer het erken hulle is ’n paartjie; en Rihanna se wêreldwye toer (ook in Suid-Afrika) was ’n groot sukses.  Hierdie 10 musiekvideo's het Suid-Afrikaners die meeste vanjaar op YouTube gekyk.

Let asseblief op van dié video's mag ’n ouderdomsbeperking hê.
1. Wrecking Ball - Miley Cyrus

2. We Can't Stop - Miley Cyrus

3. Roar - Katy Perry

4. Gentleman M/V - PSY

5. Blurred Lines ft. T.I. - Robin Thicke

6. Stay ft. Mikky Ekko & Rihanna

7. The Fox - Ylvis

8. Pour it Up - Rihanna

9. Xigubu - DJ Ganyani ft FB

10. Just Give me a Reason ft. Nate Ruess - P!nk

Die grootste musiekvideo's op SARIE se YouTube-kanaal

Karlien van Jaarsveld  - Hande

Dewald Wasserfall - Eendag as ons groot is

Jay - Dis Hoe Ons Rol

Bobby van Jaarsveld - Totaal Finaal