Vir die eerste keer sedert 1994 het die DA met 52 stemme teenoor die ANC se 50 stemme op Robbeneiland gewen. Dit is 'n groot simboliese oorwinning omdat Mandela en baie ander top- ANC-leiers vir jare daar gevange gehou is. (Bron: news24.com)

Hou die verkiesingsuitslae regstreeks dop