'n Surrogaat-ma het Dinsdag 22 Junie geboorte geskenk aan die tweeling. Hodge en Elwell is albei Parker-familiename. Die paartjie het ook 'n 6-jarige seun, James Wilkie.

Op die foto
Van links: Sarah Jessica Parker met Marion Loretta Elwell, James Wilkie en Matthew met Tabitha Hodge in New York.

Hier kuier Sarah Jessica op die David Letterman Show