SARIE.com het nou die dag berig dat die gróót haarstyle vir die seisoen die lob (long bob) en die wob (wavy bob) is. Maar as ons nou kyk na hoeveel bekendes dié haarstyl dra, weet ons dat ons nog in 2015 baie van die lob en die wob gaan sien.

Die bekendes dra dié haarstyl

Diaan Lawrenson

Diaan Lawrenson FOTO: Gloria Cilliers Diaan Lawrenson FOTO: Gloria Cilliers

Rolanda Marais

Rolanda (regs) saam met Nadia Valvekens

FOTO: Twitter  @rolandamarais FOTO: Twitter @rolandamarais

Taylor Swift

FOTO: Instagram taylorswift FOTO: Instagram taylorswift

Kaley Cuoco

FOTO: Instagram  @clsymonds FOTO: Instagram @clsymonds

Jennifer Aniston

Jennifer Aniston en Chris McMillan  FOTO: Instagram (@mrchrismcmillan) Jennifer Aniston en Chris McMillan
FOTO: Instagram (@mrchrismcmillan)

Emma Roberts

Emma Roberts FOTO: Instagram (@emmaroberts6) Emma Roberts FOTO: Instagram (@emmaroberts6)

Nicole Richie

A photo posted by @nicolerichie on

Kate Mara

Kate MaraDemi Lovato

FOTO:  @ddlovato FOTO: @ddlovato

Sarah Michelle Gellar

FOTO:  @RealSMG FOTO: @RealSMG

Die model Karlie Kloss

 

A photo posted by @karliekloss on

Britney Spears

FOTO: Instagram  @britneyspears  FOTO: Instagram @britneyspears

Het jy vanjaar ’n groot verandering aan jou haarstyl aangebring? Laat weet ons!

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Lus om te lag?

Enkellopend-wees is glad nie lekker nie - dis dan baie moeilik om met jouself vas te dans! Bouwer Bosch en Bennie Fourie het Bobby en Karlien van Jaarsveld se lirieke gebruik om te kyk of hulle meisies kan beïndruk.

Kyk hierdie lekker-lag-video!