Om ’n koninklike te wees is ’n heeltydse werk - met al die amptelike verpligtinge en toere is daar min tyd vir enige iets anders. Maar van ons gunsteling-koninklikes het eers ander beroepe gehad, berig Hello!.

Blaai deur ons galery om te sien watter "alledaagse" beroepe hulle eens gehad het.

Bron: Hello!