So 'n oulike kerfbord (R280) sal jou sommer lus maak om iets lekkers te berei vir Paasfees.

Dis van soliede hout en maak kap en kerf groot pret. Beskikbaar by Rhubarb Room, 021 424 2004 of www.rhubarbroom.co.za