Beyoncé, Kim Kardashian en Jennifer Lopez het min vir die verbeelding oorgelaat by dié jaar se Met Gala in New York. 

Al drie van hulle het gewaagde rokke aangehad wat slegs hier en daar met blinkers toegemaak het wat dit moes. Meer as ’n miljoen aanhangers het dié foto's van Beyoncé op haar Instagram-blad 'gelike'. Haar rok is ontwerp deur Riccardo Tisci van Givenchy Haute Couture.

Met Gala 2015.

A photo posted by Beyoncé (@beyonce) on

 
A photo posted by Beyoncé (@beyonce) on
Kim Kardashian se rok is deur Peter Dundas en Roberto Cavalli ontwerp, en die juweliersware is deur Lorraine Schwartz gemaak. 

Jennifer Lopez se Versace-rok was heel gewaagd, veral van die kant af gesien.

Lees ook: