Linda Korsten, Gé se dogter, is die mede-vervaardiger van dié musiekblyspel. Gé het in 1967 in 'Hoor My Lied' gespeel en drie van sy trefferliedjies word in Liefling, die Movie gehoor.

Dié "musiek-potpourri", verwerk deur Johan Heystek, het 'n heerlike energieke Mamma Mia!-gevoel. Kurt Darren, Kevin Leo en Sonja Herholdt is ook in die fliek te sien. Die asemrowende Hartebeespoort-omgewing het die skilderagtige agtergrond vir dié liefdesverhaal geskep, maar die span het ook in November verlede jaar 'n draai in Switserland gaan maak.

Ons kan nie wag nie!

Bobby van Jaarsveld en Lika Berning

Bobby van Jaarsveld en Lika Berning

Bobby van Jaarsveld en Lika Berning

Kyk die 2de voorskou wat pas vrygestel is!