Die jaarlikse Emmy-toekennings het gisteraand in Los Angeles plaasgevind. Die dramareeks Game of Thrones en komediereeks Veep het met die meeste van die beeldjies weggestap.

Hier is die volledige lys van wenners:

Beste DramareeksGame of Thrones

Beste Komediereeks - Veep

Beste Akteur in ’n Dramareeks - Jon Hamm vir Mad Men

Beste Aktrise in ’n Dramareeks - Viola Davis vir How to Get Away With Murder

Beste Akteur in ’n Komediereeks - Jeffrey Tambor vir Transparent

Beste Aktrise in ’n Komediereeks - Julia Louis-Dreyfus vir Veep

Beste Akteur in ’n Ondersteunende rol in ’n Dramareeks - Peter Dinklage vir Game of Thrones

Beste Aktrise in ’n Ondersteunende rol in ’n Dramareeks - Uzo Aduba vir Orange Is the New Black

Beste Akteur in ’n Ondersteunende rol in ’n Komediereeks - Tony Hale vir Veep

Beste Aktrise in ’n Ondersteunende rol in ’n Komediereeks - Allison Janney vir Mom

Beste MinireeksOlive Kitteridge

Beste Akteur in ’n Minireeks of Fliek - Richard Jenkins vir Olive Kitteridge

Beste Aktrise in ’n Minireeks of Fliek - Frances McDormand vir Olive Kitteridge

Beste Akteur in ’n Ondersteunende rol in ’n Minireeks of Fliek -  Bill Murray vir Olive Kitteridge

Beste Aktrise in ’n Ondersteunende rol in ’n Minireeks of Fliek - Regina King vir American Crime

Beste VerskeidenheidsgeselsprogramThe Daily Show

Beste Skryfwerk in ’n VerskeidenheidsprogramThe Daily Show

Beste Regie in ’n VerskeidenheidsprogramThe Daily Show

Beste Verskeidenheidsreeks - Inside Amy Schumer

Beste Kompeterende Werklikheidsreeks - The Voice

Beste Gestruktureerde Werklikheidsreeks - Shark Tank

Beste Ongestruktureerde Werklikheidsreeks - Deadliest Catch

Beste Aanbieder van ’n Werklikheidsreeks - Jane Lynch vir Hollywood Game Night

Beste Spesiale Uitsendig van ’n VerskeidenheidsreeksThe Saturday Night Live 40th Anniversary Special

Beste Gaskunstenaar (manlik) in ’n Dramareeks - Reg E. Cathey vir House of Cards

Beste Gaskunstenaar (vroulik) in ’n Dramareeks - Margo Martindale vir The Americans

Beste Gaskunstenaar (manlik) in ’n Komediereeks - Bradley Whitford vir Transparent

Beste Gaskunstenaar (vroulik) in ’n Komediereeks - Joan Cusack vir Shameless

Beste Skrywers van ’n Dramareeks - David Benioff en D.B. Weiss vir Game Of Thrones

Beste Skrywers van ’n Komediereeks - Simon Blackwell, Armando Iannucci en Tony Roche vir Veep

Beste regie vir ’n dramareeks - David Nutter vir Game of Thrones

Beste Regie vir ’n Komediereeks - Jill Soloway vir Transparent

Beste Skrywer van ’n Spesiale Uitsending, Minireeks of Fliek - Jane Anderson vir Olive Kitteridge

Beste Regie van ’n Spesiale Uitsending, Minireeks of Fliek  - Lisa Cholodenko vir Olive Kitteridge