Hy't volgens die senior redakteur by People byna 'n "ikoniese status in terme van sensualiteit bereik", en die beeldskone Hugh Jackman uitgestof. Vorige wenners van Brad Pitt, George Clooney en Richard Gere. (Bron: Nuus24) Depp gaan ook eersdaag die hoofrol in Shantaram speel. Ja, Gregory David Roberts se ontroerende roman word nou op film vasgelê.