"By the way... Same procedure as last year, Miss Sophie?"
"Same procedure as every year, James."

Ja, Miss Sophie en James is terug, maar dié keer op eie bodem. Elize Cawood en haar man, Wilson Dunster, vertolk die rolle.

Ons almal ken die storie - Miss Sophie hou 'n verjaardagpartytjie (haar 90ste) waarna al haar oorle' vriende genooi word. James moet dan die 'gaste' bedien en sommer ook namens hulle drink. Hoe later, hoe kwater, en om alles te vererger bly die stomme James oor 'n tiervel-mat val.

** Kyk na die video

***Jy kan dié vertoning (van sowat 20 minute) vir jou eie geleentheid bespreek by theresa@thesixthsense.co.za of tel. 011-8801027