Suid-Afrikaners is mal oor hul kletsrymers, blyk uit 'n mediaverklaring deur die musiekstroomdiens Spotify.

Volgens Spotify word dié 10 internasionale kunstenaars se musiek die meeste gestroom.

10. Maroon 5

09. The Weeknd

08. Khalid

07. Eminem

06. J. Cole

05. Kanye West

04. Ed Sheeran

03. XXXTENTACION

02. Post Malone

01. Drake

En die gewildste liedjie? "God's Plan" deur Drake.