Dís hoekom jy ’n teelepel in jou grimeersakkie kort

akkreditasie
Nou toe nou!

Elke vrou se grimeersakkie is uniek. Party met net 'n lipstiffie, lipsalf en maskara, ander eerder 'n tas vol van elke grimeerproduk wat te kry is. Daar is egter een item wat in elke grimeersakkie hoort: 'n Teelepel!

Ja, in die nuutste episode van Stroomop se DIY-reeks deel die talentvolle grimeerkunstenaar Suna Robberts slim wenke met 'n eenvoudige teelepel. 

FOTO Chanel Oosthuizen van Chanel Oosthuizen Photography

Is jy nuuskierig? Vind uit wat die rede is:

Stroomop word op 9 Augustus landwyd in fliekteaters uitgereik. Tot dan kan jy elke Woensdag uitsien na talentvolle vroue se inspirasie en wenke op SARIE.com.

Waaroor gaan Stroomop? Oor vyf vroue wat nie net die Oranjerivier moet aandurf nie, maar ook hul eie probleme en seer leer takel. In die rolverdeling is Donnalee Roberts, Ilse Klink, Carla Classen, Chanelle de Jager, Simoné Nortmann en Armand Aucamp. Donnalee was saam met Ivan Botha ook die draaiboekskrywer, terwyl Ivan ook die regie behartig het.

Kyk die lokprent hier:

JONGSTE UITGAWE

Januarie/Februarie-uitgawe

JONGSTE UITGAWE
SARIE is dié glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika.
Begin lees
Nuusbriewe: Registreer gratis

Registreer vir ons nuusbrief en bly op hoogte van die jongste SARIE-nuus.

Klik vir nuusbriewe
SLIMMER MET SARIE

Tuiskokke, raak slimmer met SARIE!

SLIMMER MET SARIE
Skerp jou vaardighede op met Herman Lensing se kookkursus.
Sien meer
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
SARIE BRUID: (VER)KOOP MY ROK EN ANDER DIENSTE
Splinternuut! Nou kan jy ander bruide inspireer met jou trourok, -produk of -diens. Of inspirasie vir jou droomtroue binne die SARIE-wêreld kry.
Begin lees